Home

Die projek het begin om minderbevoorregte kinders in ‘n gemeenskap ‘n lekker dag te gee met die oog op die Kersfees. Intussen brei dit ook uit om klere en komberse onder die gemeenskap uit te deel as ook om af en toe kospakkies of ietsie te eet aan mense wat dit nodig het te verskaf. Met die hulp van ons Skepper en Barmhartige Samaritane is ons stadig maar seker besig om uit te brei. Baie dankie aan almal wat so mildelik bydra en hard werk om dit ‘n sukses te maak

Baie dankie aan Manie Jackson, Keagan Rossouw en Elzabi Buek vir die reuse sukses van die
fondsinsamelings konsert vir die kinders van Leeuhof se Kerspartytjie  op 16 Desember 2017

 

Webwerf geborg deur Corrie Slabbert. “n Persentasie van die koste van alle webwerwe voltooi wat verwys vanaf hierdie webwerf gaan na die Mekayla Memorial fonds

Kontak Corrie 083 460 9848 of (016) 422 3886 vir ‘n kwotasie