Sop uitreik 5 Maart 2017

Dankie Frans en Yolandi Wiese vir die uitdeel van die sop wat baie honger magies warm gemaak het vir die nag!!

Boodskap van Frans en Yolandi Wiese. Goeie naand baie dankie aan Annelize Meeding en Rob Meeding en Annemarie Slabbert en haar ma vir julle hulp en donasies vir die sop met julle hulp kon ons 35 koppies sop en nog n 5l emmer sop skenk aan verskeie families in vereeniging tot in meyerton. Geseende aand vir almal. Weereens baie dankie met n bietjie moeite maak mens tog n klein verskil.


 

DAMES TEE SAAM MET NATASHA JOUBERT

Tema: Opwindende Insperasie vir Vrou wees.
Datum: 29 Julie 2017
Plek: NG Klipkerk Vereeniging.
Tyd: 13:30 vir 14:00
Koste: R80 per persoon.
Besprekings of meer Info kontak
Anne-Marie Slabbert 082 492 9172.

You can pay for the ticket via PayPal via creditcard or debitcard you do not need to have a PayPal account. Kindly use the form at the bottom to make your payment The equivalent amount USD 7 We thank you for your kind donation.


Please enter the security code:
security code
Security Code:

Submit

 

Kersvader 2016

Kersvader maak gereed om die geskenk pakkies uit te deel – Dankie Oom Robbie!

Mej Vaal Yolane Pienaar was sover elke jaar ook hier

Geskenke ontvang vanaf: Toy Run Gauteng