MANIE JACKSON, Keagan Rossouw EN Elzabi Buek Artist IN KONSERT.

MANIE JACKSON, Keagan Rossouw EN Elzabi Buek Artist IN KONSERT.
FONDSINSAMELING VIR DIE KINDERS VAN LEEUHOF SE KERSPARTYTJIE.
DATUM: 07 OKTOBER 2017
PLEK : PHOENIX HIGH SCHOOL ( OU HTS VEREENINGING ).
TYD: 18:30 VIR 19:00.
KOSTE: VOLWASSENES R100.00
KINDERS ONDER 12 R50.00

https://youtu.be/-bsU_8kCgRc

Klik op skakel om kaartjies te koop –¬†Kaartjies sal met epos aangestuur word sodra betaling suksesvol ontvang is¬†

 

 

Bestel kaartjies deur op die skakel te klik

Sodra die betaling suksesvol ontvang is sal die kaartjies per epos na jou epos adres gestuur word