Baie Dankie vir skenkings vir Minder bevooregte gesin.

Baie Dankie Tannie Baerbel van Niekerk, Gert van Niekerk, Magretha Fouche van Niekerk en André Taljaard van Soldariteit Helpendehand Vereeniging Wes tak vir die Skenking van die Klere en Skoolgoedjies wat ons benodig vir die kinders. Ek wardeer dit uit die diepte van my hart. Ons maak nog kleertjies by mekaar. Boeties gaan een van die dae ñ sussie kry en ons het nog amper niks nie. As julle enige ietsie het vir ons kan U my skakel of whatsup by 082 492 9172.