Mekayla memorial streetparty for Leeuhof kids.

Naand Almal. Goed die jaar het ons Dirk van der Westhuizen vir ñ konsert.Ek moet so gou moontlik die Deposito van R5000.00 kry om al die bemarkings Materiaal te kan kry en begin met die reëlings. Die konsert is om fondse in te samel vir die kinders van Leeuhof se kerspartytjie in Desember. Ek vra vir so gou as moontlik borge sodat ek die bal aan die rol kan kry. Baie Dankie vir almal se hulp en bydrae elke jaar.