Huis afgebrand in Leeuhof

Goeie dag. Ek vra hulp van al ons lede asb. Ons het ñ gesin wat alles in ñ brand vanoggend verloor het. Daar is huis wat af gebrand het in Leeuhof. Die mense het alles verloor. As daar iemand is wat dalk enige bydrae kan maak. Kinders is 2-3 jaar, 15 jaar en 2 maande. As enige iemand kan help met kos vir die kidz. Daar is 2 volwasse dames en 2 mans persone ook. — feeling heartbroken at Leeuhof.