SOUP DRIVE 2019

Naand almal. Ek wil graag die 21ste Julie 2019 ñ Soup drive hou vir Madiba se verjaarsdag hier in Leeuhof. Ek is opsoek na donasies vir Groente, brood, sop bene, mince, pakkies sop en bestandele vir klein vetkoekies en 2 min Noodles. En as daar mense is wat dalk weer ou klere, skoene en komberse dalk kan skenk vir die winter. Julle kan my whatsup by 082 492 9172 of ñ inbox boodskap los. Baie Dankie vir die hulp.

Skenking deur Anita Hanekom vir die soupdrive

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *