Soupdrive 2020

NCP Reg: 2018/399621/08 Mekayla Memorial NPC

Ek wil graag die 19 Julie 2020 weer ñ Soup drive hou hier in Leeuhof. Ek is opsoek na donasies vir brood, pakkies sop en bestandele vir klein vetkoekies, en dalk nie bederfbare voedsel en 2 min Noodles. En as daar mense is wat dalk weer ou klere, skoene, komberse en wol dalk kan skenk vir die winter. Julle kan my whatsup by 082 492 9172 of ñ inbox boodskap los. Baie Dankie vir die hulp.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *