SOUP DRIVE 2019

Naand almal. Ek wil graag die 21ste Julie 2019 ñ Soup drive hou vir Madiba se verjaarsdag hier in Leeuhof. Ek is opsoek na donasies vir Groente, brood, sop bene, mince, pakkies sop en bestandele vir klein vetkoekies en 2 min Noodles. En as daar mense is wat dalk weer ou klere, skoene en komberse dalk kan skenk vir die winter. Julle kan my whatsup by 082 492 9172 of ñ inbox boodskap los. Baie Dankie vir die hulp.

Skenking deur Anita Hanekom vir die soupdrive

Fondsinsameling vir die Fonds

Hi almal. Ons maak hierdie Engel sleutelhouers vir R25.00 waarvan gedeelte sal gaan na die Mekayla Memorial fund. As daar belangstelling is asb whattsapp Selome Opperman  op 0724522073.

Alle donasies is belasting aftrekbaar  – NCP Registrasie nommer: 2018/399621/08 Mekayla Memorial NPC

Brei jou besigheid uit na die Kuber ruimte. Kontak Corrie vir ‘n kwotasie.  Kry ‘n gratis domain lewenslank teen slegs R30 hosting per maand en  Webwerf ontwerpe &  administrasie om jou sak te pas. corrie@uni-lab.co.za

25% kommissie gaan na  Mekayla Memorial NPC vir alle webwerwe wat vanaf hierdie blad verwys word.

Borge 2018

Baie dankie aan Oom Sakkie wat ons kersvader was en ook vir die geskenkies en sweeties wat hy saam gebring het. Baie dankie aan Lourens Marrick wat ons seremonie meester was. Sonder hom sal dit ook baie vervelig wees by die kerspartytjie. Dan aan almal wat gehelp het die dag, Pa, Yolanda, Kobie, Collet, Adriaan, Koos, Nicolene, T. Selome, Julian, Regina en almal wat ook gehelp het met die donasies van klere,speelgoed ens. Aan Tannie Anna van Niekerk baie dankie vir Tannie se hulp ook en die lekker koekies.

Borge 2018

Baie dankie aan Caring daisies vir die skenking van R5000.00 kontant tot die fonds vir die kerspartytjie van 2018.