Borge 2018

Baie dankie aan Caring daisies vir die skenking van R5000.00 kontant tot die fonds vir die kerspartytjie van 2018.

Borge 2018

Baie dankie Tannie Selome vir die bydrae wat sy en haar gesin gemaak het tot die Kerspartytjie 2018.

Borge 2018

N baie groot dank aan Dr J Veldman van Vereeniging vir die skenking van die spookasem, hotdogs en die chips en ysies. Dit word opreg gewardeer. Baie dankie Liza dat jy aan ons gedink het.

Borge 2018

Baie dankie aan Transem Klerksdorp vir die skenking van die 500 ysies. Dit het handig te pas gekom met die dag wat so lekker warm was.

Borge 2018

Baie dankie aan Toy Run Gauteng vir die skenking van die kinders se geskenke. Dit word opreg waardeer.

Borge 2018

Baie dankie aan Jacqueline se kombuis vir die bydrae wat hulle gemaak het tot die kerspartytjie van 2018