Fondsinsamelings Projek.

Hi Mommies.  I am selling hand made knitted Barbie dresses for every dress sold I keep aside R5 for Leeuhof Christmas street party for kids that’s needy Quicky bake bakery is going to bake 500 Cupcakes for them to enjoy that day. Situated in Vanderbijlpark.  

Tanya Gilmore – Whatsapp 0749078109

 

Op Soek na ‘n Webwerf

Alle donasies is belasting aftrekbaar  – NCP Registrasie nommer: 2018/399621/08 Mekayla Memorial NPC

Brei jou besigheid uit na die Kuber ruimte. Kontak Corrie vir ‘n kwotasie.  Kry ‘n gratis domain lewenslank teen slegs R30 hosting per maand en  Webwerf ontwerpe &  administrasie om jou sak te pas. corrie@uni-lab.co.za

25% kommissie gaan na  Mekayla Memorial NPC vir alle webwerwe wat vanaf hierdie blad verwys word.

Borge 2018

Baie dankie aan Oom Sakkie wat ons kersvader was en ook vir die geskenkies en sweeties wat hy saam gebring het. Baie dankie aan Lourens Marrick wat ons seremonie meester was. Sonder hom sal dit ook baie vervelig wees by die kerspartytjie. Dan aan almal wat gehelp het die dag, Pa, Yolanda, Kobie, Collet, Adriaan, Koos, Nicolene, T. Selome, Julian, Regina en almal wat ook gehelp het met die donasies van klere,speelgoed ens. Aan Tannie Anna van Niekerk baie dankie vir Tannie se hulp ook en die lekker koekies.

Borge 2018

Baie dankie aan Caring daisies vir die skenking van R5000.00 kontant tot die fonds vir die kerspartytjie van 2018.

Borge 2018

Baie dankie Tannie Selome vir die bydrae wat sy en haar gesin gemaak het tot die Kerspartytjie 2018.

Borge 2018

N baie groot dank aan Dr J Veldman van Vereeniging vir die skenking van die spookasem, hotdogs en die chips en ysies. Dit word opreg gewardeer. Baie dankie Liza dat jy aan ons gedink het.