Sop uitreik 5 Maart 2017

Dankie Frans en Yolandi Wiese vir die uitdeel van die sop wat baie honger magies warm gemaak het vir die nag!!

Boodskap van Frans en Yolandi Wiese. Goeie naand baie dankie aan Annelize Meeding en Rob Meeding en Annemarie Slabbert en haar ma vir julle hulp en donasies vir die sop met julle hulp kon ons 35 koppies sop en nog n 5l emmer sop skenk aan verskeie families in vereeniging tot in meyerton. Geseende aand vir almal. Weereens baie dankie met n bietjie moeite maak mens tog n klein verskil.


 

Fondsinsameling David Fourie 2014

David Fourie is op 28 November 2014 die gas … van die Mekayla MemorialStreetparty vir die kinders van Leeuhof

Baie Dankie David jy was wonderlik!!  300 Kinders is gelukkig gemaak!!!

Dans saam met David op die verhoog Ouma!


 

Kersvader 2016

Kersvader maak gereed om die geskenk pakkies uit te deel – Dankie Oom Robbie!

Mej Vaal Yolane Pienaar was sover elke jaar ook hier

Geskenke ontvang vanaf: Toy Run Gauteng