Soupdrive 2020

NCP Reg: 2018/399621/08 Mekayla Memorial NPC

Ek wil graag die 19 Julie 2020 weer ñ Soup drive hou hier in Leeuhof. Ek is opsoek na donasies vir brood, pakkies sop en bestandele vir klein vetkoekies, en dalk nie bederfbare voedsel en 2 min Noodles. En as daar mense is wat dalk weer ou klere, skoene, komberse en wol dalk kan skenk vir die winter. Julle kan my whatsup by 082 492 9172 of ñ inbox boodskap los. Baie Dankie vir die hulp.

MANIE JACKSON, Keagan Rossouw EN Elzabi Buek Artist IN KONSERT.

MANIE JACKSON, Keagan Rossouw EN Elzabi Buek Artist IN KONSERT.
FONDSINSAMELING VIR DIE KINDERS VAN LEEUHOF SE KERSPARTYTJIE.
DATUM: 07 OKTOBER 2017
PLEK : PHOENIX HIGH SCHOOL ( OU HTS VEREENINGING ).
TYD: 18:30 VIR 19:00.
KOSTE: VOLWASSENES R100.00
KINDERS ONDER 12 R50.00

https://youtu.be/-bsU_8kCgRc

Klik op skakel om kaartjies te koop – Kaartjies sal met epos aangestuur word sodra betaling suksesvol ontvang is 

 

 

Bestel kaartjies deur op die skakel te klik

Sodra die betaling suksesvol ontvang is sal die kaartjies per epos na jou epos adres gestuur word