Donations

Alle donasies is belasting aftrekbaar  – NCP Registrasie nommer: 2018/399621/08 Mekayla Memorial NPC

Banking details: Capitec Bank, Account Name: Mekayla Memorial NPC, Savings Account, Acc no : 1608164991, Branch code: 470010

KOM ONS ONDERSTEUN DIE GOEIE DAAD

“Mekayla Memorial Streetparty”

Mekayla was 3jaar en n week oud toe sy dood gery is in Leeuhof voor n kafee waar haar mamma gewerk het. Die MMS – Mekayla Memorial Streetparty is gestig deur haar mamma om die gedagte van haar lewendig te hou asook om uit te reik na minder bevoorregte kinders in Leeuhof.

Die storie agter hierdie groep loop soos volg: Leeuhof is ‘n baie arm gemeenskap in Vereeniging. Haar mamma poog om vir die kinders elke jaar n kerspartytjie te gee, omdat hulle nie die vreugde van Kersfees ken nie. Baie van hulle het nie eers kos op Kersdag nie.

Die konserte en insamelings  is ten bate van die kinders se kerspartytjie wat plaasvind in Desember alle fondse word gebruik om vir die kinders ‘n onvergeetlike kersfees te gee!  So ons het die hulp van die publiek nodig om die konsert te ondersteun. Koop n kaartjie al kan jy nie daar wees nie dis vir n goeie doel en so doen jy jou deel om uit te help met ons gemeenskap se swaarkry.

You can donate your own amount to PayPal via creditcard or debitcard you do not need to have a PayPal account. We thank you for your kind donation.


Please enter the security code:
security code
Security Code:

Submit